NICHOLIS LOUW - EK WIL MY BABY HÊ VANAAND LYRICS
Artist: Nicholis Louw Lyrics
Popularity: 16 users have visited this page this week.
Date: Originally added at 6:54 am October 07, 2003.
Ek het na jou verlang jy het my hart gevang
Ek het van jou gedroom gisteraand
Ek gaan jou styf vashou want ek hou van jou
Ek wil my baby hê vanaand
Jy het my hart gestop jy is die mooiste pop
Ek het van jou gedroom gisteraand
En toe ek wakker word het ek geweet wat kort
Ek wil my baby hê vanaand
Weet jy ek kom huistoe
Voor die son gaan lê vanaand
Weet jy ek kom huistoe
Ek wil my baby hê vanaand
Ek het my hart verloor, ek fluister in jou oor
Ek het van jou gedroom gisteraand
En as die trane rol, loop al die damme vol
Ek wil my baby hê vanaand
Daar is ‘n wind wat waai, ek het ‘n haan hoor kraai
Ek het van jou gedroom gisteraand
En as ek jou gaan kry gaan ons lekker vry
Ek wil my baby hê vanaand
As ons ‘n walsie vang, streel jy aan my wang
Ek het van jou gedroom gisteraand
Ek verloor my kop, ek is by my pop
Ek wil my baby hê vanaand
Ek het na jou verlang jy het my hart gevang
Ek het van jou gedroom gisteraand
Ek het my hart verloor, ek fluister in jou oor
Ek wil my baby hê vanaand
If you believe the lyrics are not correct you can Submit Corrections to us
Rate the song now!!!
Add a comment and share what Nicholis Louw Ek Wil My Baby Hê Vanaand Lyrics means to you with your friends:
- Man Overboard - Wide Awake Lyrics
- Frankmusik - Chasing Shadows Lyrics
- Nancy Sinatra - Sugar Town Lyrics
- Kenny Chesney - I Go Back Lyrics
- Finger Eleven - One Thing Lyrics
- Christina Aguilera - Can't Hold Us Down Lyrics
- Sheila On 7 - Dan Lyrics
- Pink - Just Give Me A Reason Lyrics
- Xavier Naidoo - Abschied Nehmen Lyrics
- Boyzone - Love Me For A Reason Lyrics
- Eva Cassidy - Over The Rainbow Lyrics
