Nicholis Louw - Net Die Een Vir My Lyrics


Artist: Nicholis Louw Lyrics
Popularity: 156 users have visited this page this week.
Maia Hee
Maia Hoo
Maia Haa
Maia Ha Ha

Onthou, Ons soen, Gistraand, Tien uit tien
Wil net sê – jou bruin oë kyk regdeur my deur my hart
Hello - Hello - ek’s uit - los ‘n boodskap na die beep.
Ek bel jou terug – Dankie vir gistraand se fliek

(Ek) Wil jou sê jy’s net die een vir my
Net die een vir my. Net die net die een vir my
Maar jou voice mail is al wat ek kry
Ek wil jou sê jyssie een vir my

Ek moet – jou sien – vanaand – ag toe nou
Sê ja – tel op jou foon sê “Ja” as ek jou vra

Hello Hello - ek’s nogsteeds uit - los ‘n boodskap na die beep.
Ek bel jou terug – Dankie vir gistraand se fliek

(Ek) Wil jou sê jy’s net die een vir my
Net die een vir my. Net die net die een vir my
Maar jou voice mail is al wat ek kry
Ek wil jou sê jyssie een vir my

If you believe the lyrics are not correct you can Submit Corrections to us

Add a comment and share what Nicholis Louw Net Die Een Vir My Lyrics means to you with your friends:
Lyrics007 gets licensed to display lyrics and pay the lyrics writers through LyricFind. The most of song titles are calibrated according to wikipedia