Nicholis Louw - Hier Naby Jou Lyrics

Nicholis Louw Hier Naby Jou cover art
sponsored links



Ek laaik waar ons bly
As ons saam soontoe ry
Ek laaik waar ons bly
Hier
En ons soen so sag
Soen jou nek elke nag
Ons soen so sag
Hier
So fluister hello ek mis jou kom bietjie hier
Ek soek na jou hier binne my brand ‘n vuur
Ek is verlief verlief op jou suddenly
Daar is net een plek waar ek wil wees hier naby jou
Ek laaik waar jy slaap
As jy slaap langs my
Ek laaik waar jy slaap
Hier
Ons soen so sag
Soen jou nek elke nag
Want ons soen so sag
Hier
Ons soen so sag
Ons soen so sag
Hier
Hier naby jou
Hier naby jou

Track Listing
CD 1
  • 1 Hier Naby Jou
  • 2 As Jy Ja Wil Sê
  • 3 Tussen Die Lakens Dans
  • 4 Bed of Roses
  • 5 Angel in Your Eyes
  • 6 Ek Wonder
  • 7 Sal Jy
  • 8 Welkom by My Party
  • 9 Without Jou
  • 10 Anyhow Anywhere Anytime
  • 11 Please Don’t Cry
  • 12 Poison
  • 13 Geen Probleem
  • 14 Say Goodbye
  • 15 As Jy Weer Kyk
  • 16 Trying to Break My Heart
  • 17 Net Vir Jou
  • 18 Dance With My Father
  • 19 Take My Hand, Precious Lord
  • Credits
    album: Track 1 in album Hier Naby Jou
    release date: 2008-4
    popularity : 107 users have visited this page.
    length: 3:20
    Album Information
    label: Select Musiek
    country(area): South Africa
    format: CD
    barcode: 6005298021984
    script: Latin