Who Sang Bring Jou Hart? Juanita du Plessis

Juanita du Plessis Jou Skaduwee cover art
Release information
length: 3:29
Lyrics
Ken jy die pad na 'n plek wat 'n merk in jou hart los
Ken jy die spore van saam wees deur die droë Karoo
Waar elke oomblik tussen ons geanker bly
Waar al my wense lê en wag om jou te kry
O, Bring,
Bring jou mooiste drome
Bring jou self, jou liefdes woorde
Jou huis is waar jou hart is in die klein Karoo
Gooi jou stem oor al die vlaktes
Graveer my name in jou gedagtes
Bring jou hart bring jou lewe na die klein Karoo.

Soek jy 'n skuilplek waar die vrees in jou laat bedaar
Soek jy 'n lê plek wat jou warm hou in die nag
Oor berg en dalle loop ek vir jou as jy verdwaal
Op die horison se lyn kom ek jou haal.
O, Bring,
Bring jou mooiste drome
Bring jou self, jou liefdes woorde
Jou huis is waar jou hart is in die klein Karoo
Gooi jou stem oor al die vlaktes
Graveer my name in jou gedagtes
Bring jou hart bring jou lewe na die klein Karoo.
Bring, Bring jou mooiste drome
Bring jou self, jou liefdes woorde
Jou huis is waar die hart is in die klein Karoo
Gooi jou stem oor al die vlaktes
graveer my name in jou gedagtes
Bring jou hart bring jou lewe na die klein Karoo.

Tracklist
  • 1 Jou Skaduwee
  • 2 Boerejol
  • 3 Bring Jou Hart (Met Theuns Jordaan)
  • 4 Nou Wat Nou
  • 5 Ek Is Jammer
  • 6 Duisend Soene
  • 7 As Jy Net Kom Weet
  • 8 Verlief En Verlore
  • 9 I'll Be Yours
  • 10 Glo My
  • 11 Blouberg Se Strand
  • 12 Miskien
  • 13 Mano
  • 14 Why Me Lord
  • 15 Boerejol (remix)
  • 16 Bring Jou Hart
  • 17 Styf Vas (Met Die Campbells)

  • Release information
    label: Maroela Musiek
    country(area): South Africa
    script: Latin