Who Sang Vrees? NuL

Release information
Release Date: 2007
Gister hoor ek weer - armsalige gekners
Iemand het al weer gelees wat se^ die pers
Daar's misdaad, daar's geweld, so word ons vertel
Alles hang glo af van die kleur van jou vel
Koerante preek net waansin, almal sal beaam
Bid elke oggend saam, in die media se naam
Vertou in al die stories, dit staan mos wit op swart
Geloof saam in die drek - jy's mos mal oor die smart
Hou koers, voortrekkerdogter, word wakker uit jou slaap
Jou lewe tik verby - jy's die media se aap!
Hou op vreet by die dinee, makaber opgedis
Deur die vorste van Vrees wat die onrus moet sus

Hou op om te weeklaag stop die gekerm
Gebruik jou verstand, hou op kyk na die skerm!
Die geluk le^ in jou hande!, maar jy knyp jou oe toe
Te gebrei deur jou skuldgevoel, om daaraan te mag proe

Tracklist
  • 1 Online Superstar
  • 2 Vrees
  • 3 Swart
  • 4 Pyn
  • 5 Kokainekop Kosie
  • 6 Kaper
  • 7 Rina
  • 8 Kontaminasie
  • 9 Gerome Djimbovsky
  • 10 Hardcore Rina
  • 11 Utopia