Who Sang Staan My By? Radio Kalahari Orkes feat. Chris Chameleon

Chris Chameleon Grootste Treffers cover art
Release information
Release Date: 2011-10
length: 4:55
O die winter wind
Wat oor ons wêreld waai
En die donker stêr
Wat in die hemel draai
En "n teken langs die pad
Wat vorentoe bedui
Hier"s die einde van jou drome
Hier kom jy nooit verby

Want jy besef terdee
Jou laaste kans verdwyn
Want jou gees is moeg
En jou liggaam pyn

Dan kom ek vir jou haal
Dan kom ek vir jou sê
Ek sê? My vriend, o my vriend
Ons moet nooit gaan lê

Tot die bitter end
Tot die son uitbrand
Tot die see opdroog
Anderkant die verste anderkant

Al staan ek alleen
Sal ek nooit gaan lê
Ek sal steeds hier staan
Vir jou die waarheid sê
Staan my by, my bra, staan my by, my bra
Skouer aan skouer
Sy aan sy

Staan my by, my bra, staan my by, my bra
Skouer aan skouer
Sy aan sy

oo Ek sien, ek sien,
Ek sien die verste anderkant

Ja Ek sien, ek sien,
Ek sien die verste anderkant

Hier kom ek vir jou haal
Hier kom ek vir jou sê
Ek sê nee, nee, nee
Ons sal nooit gaan lê

Tot die bitter end
Tot die son uitbrand
Tot die see opdroog
Anderkant die verste anderkant

Al staan ek alleen
Sal ek nooit gaan lê
Ek sal steeds hier staan
Vir jou die waarheid sê

Staan my by, my bra, staan my by, my bra
Skouer aan skouer
Sy aan sy

Staan my by, my bra, staan my by, my bra
Skouer aan skouer
Sy aan sy

Tracklist
CD 1
  • 1 Kaptein
  • 2 Jolie Marie
  • 3 Duiwel Van Wyk
  • 4 Renaissance
  • 5 Transboer
  • 6 Skeeloog Daisy
  • 7 Reen
  • 8 Kwagga
  • 9 Elvis
  • 10 Die Held
  • 11 Heuningland
  • 12 Blaas Jou Vuvuzela
  • 13 Blink Ster
  • 14 Staan My By